Artwork

コンテンツは Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal
Player FM -ポッドキャストアプリ
Player FMアプリでオフラインにしPlayer FMう!

Vrede Begin By die Huis

3:02
 
シェア
 
Manage episode 450558358 series 3072738
コンテンツは Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal

Send us a text

Eksodus 20:12 “Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee.
Deesdae verskil die manier waarop kinders grootgemaak word, in baie dele van die wêreld, merkbaar van hoe dit in die verlede geskied het. En weet jy, in 'n groot mate is daardie veranderinge die kern van baie van die probleme wat ons vandag in die samelewing ondervind.

Daar is absoluut geen twyfel daaraan dat baie kinders in die verlede verskriklik sleg behandel is. Ons weet dat skoolstelsels, weeshuise, en selfs ouers en godsdienstige instansies, dikwels hieraan skuldig was. En dis ongelukkig in sekere gevalle steeds ‘n werklikheid.

Maar oor die algemeen sien ons dat die pendulum in die teenoorgestelde rigting geswaai het. Baie kinders word selde, indien ooit, gedissiplineer of verplig om take te verrig. Afwesige ouers gee uit skuldgevoelens toe aan elke begeerte van hulle kinders en oorlaai hulle met belaglike geskenke. In plaas daarvan om die kind aan te spreek, word die onderwyser deesdae dikwels geblameer vir die kind se swak prestasie by die skool.

En wanneer hierdie kinders volwassenheid bereik, is hulle bederf, selfgesentreerd en het hulle nie die veerkragtigheid wat hulle nodig het om 'n wrede wêreld daar buite die hoof te bied nie.

Jy het ongetwyfeld van die Tien Gebooie gehoor. Die eerste vier handel oor ons verhouding met God. En, waaroor gaan die volgende een?

En laat ons dit baie duidelik maak, hierdie gebod lê in die vyfde plek, voor die ander gebooie wat gaan oor moordpleeg, of egbreuk pleeg, of steel, of lieg, of jaloerswees. Want as jy nie gebod nommer vyf kan regkry nie, is die kans redelik skraal dat jy die res sal regkry.

Ouers, leer julle kinders om julle te eer en te respekteer. Behalwe om hulle na Jesus te lei, is dít die belangrikste ding wat jy ooit vir hulle sal doen.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 つのエピソード

Artwork
iconシェア
 
All episodes

×
 
Loading …

プレーヤーFMへようこそ!

Player FMは今からすぐに楽しめるために高品質のポッドキャストをウェブでスキャンしています。 これは最高のポッドキャストアプリで、Android、iPhone、そしてWebで動作します。 全ての端末で購読を同期するためにサインアップしてください。

クイックリファレンスガイド

探検しながらこの番組を聞いてください
再生