Artwork

コンテンツは Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal
Player FM -ポッドキャストアプリ
Player FMアプリでオフラインにしPlayer FMう!

Jou Bydrae tot Vrede

2:51
 
シェア
 
Manage episode 449687506 series 3072738
コンテンツは Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal

Send us a text

Titus 2:1-5 Maar jý moet die soort leefstyl bevorder wat die gesonde leer weerspieël. Leer die ouer mans om selfbeheersing te beoefen, om respek te verdien, en om verstandig te lewe. Hulle moet ’n gesonde geloof hê en vervul wees met liefde en geduld. Net so moet jy ook die bejaarde vroue onderrig om só te leef soos dit iemand betaam wat aan die Here toegewy is. Hulle moet nie rondloop en skinder nie, ook nie aan wyn verslaaf wees nie. Hulle moet liewer goeie dinge vir ander leer. Hierdie bejaarde vroue moet die jong vroue leer om hulle mans en kinders lief te hê en om met selfbeheersing en rein te leef, om goeie tuisteskeppers te wees wat onderdanig is aan hulle eie mans. Dan sal die boodskap van God nie belaster word nie. (NLV)
Hoe word oorloë beëindig? Is jy gereed vir die antwoord? Na 'n uitgerekte konflik met meer ongevalle as wat enige van die partye sou wou hê, kom hulle na ‘n onderhandelingstafel om vrede te sluit. Ja, my vriend, vrede gebeur nie vanself nie.

Daar is vandag soveel onenigheid in die samelewing – geslagspolitiek, links teen regs, ryk teen arm, swart teen wit. En die onenigheid is ook in ons lewens, ons gesinne, in ons huise.

Hoekom is daar soveel konflik? Dis omdat ons nie na goddelike wysheid luister nie, maar ons eie logiese verstand omdat ons dink ons weet van beter. Nouja, hier is 'n bietjie gesonde raad … van God self, in die brief wat Paulus vir Titus geskryf het.

Oukei, ek gee toe tye het verander, maar almal van ons het ‘n rol om in ons gesinne, ons vriendekringe en in ons gemeenskap te speel om vrede te bring. Toemaar, ek weet dis nie maklik nie. Dit verg moeite, dit verg opoffering, dit verg wysheid. Ja, dis ‘n feit - vrede gebeur nie sommer vanself nie. Speel jou rol.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1001 つのエピソード

Artwork
iconシェア
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

プレーヤーFMへようこそ!

Player FMは今からすぐに楽しめるために高品質のポッドキャストをウェブでスキャンしています。 これは最高のポッドキャストアプリで、Android、iPhone、そしてWebで動作します。 全ての端末で購読を同期するためにサインアップしてください。

クイックリファレンスガイド

探検しながらこの番組を聞いてください
再生