Artwork

コンテンツは Gereformeerde kerk Bergbron によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Gereformeerde kerk Bergbron またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal
Player FM -ポッドキャストアプリ
Player FMアプリでオフラインにしPlayer FMう!

Sondag 17 November 2024 Stephan briel

37:46
 
シェア
 
Manage episode 450610664 series 2644201
コンテンツは Gereformeerde kerk Bergbron によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Gereformeerde kerk Bergbron またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal

Lees: Mark 1:9-20.

Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53).

Christenskap behels dissipelskap (deel 2)

  • Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees.
  • Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) die tyd is vervul; (2) die koninkryk van God het naby gekom; (3) bekeer julle; en (4) glo die evangelie.
  • Christus se metode van dissipelskap was rabbyns: Hy het sy dissipels geleer van die lewe in God se koninkryk en dit dan ook self geillustreer met sy lewe. Dan het Hy hulle ook uitgestuur om die koninkryks-lewe te gaan doen.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoe moet ons Jesus se oproep tot bekering verstaan?
  • Wat beteken en behels dit om die evangelie te glo?
  • Hoe laat God sy koninkryk kom vandag deur sy kerk?
  • Kan jy ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees?
  continue reading

278 つのエピソード

Artwork
iconシェア
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

プレーヤーFMへようこそ!

Player FMは今からすぐに楽しめるために高品質のポッドキャストをウェブでスキャンしています。 これは最高のポッドキャストアプリで、Android、iPhone、そしてWebで動作します。 全ての端末で購読を同期するためにサインアップしてください。

クイックリファレンスガイド