Afrikaanse Alfabet Kinderstorie met Uitspraak oefeninge - r-klank
Manage episode 450604955 series 3591168
Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank.
Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitspraak oefeninge van die Alfabet klank "r" in.
🦋Wil jy graag die potgooi in video formaat kyk?
https://youtu.be/ebCrtnP0zj8
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter r vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043irkLXRnM0OIyBxPcFtK-2s&si=r_NjC5_sl6nb06nQ
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋.
🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal.
🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders.
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
36 つのエピソード