Afrikaanse 公開
[search 0]
もっと
Download the App!
show episodes
 
Artwork

1
Afrikaanse Manne

Hugo Swanepoel

Unsubscribe
Unsubscribe
ウィークリー
 
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
  continue reading
 
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hardop lees vir kinders in Afrikaans is so 'n belangrike vaardigheid, dat daar elke jaar, 'n internationale HARDOP LEES dag gehou word om bewustheid te bring oor die belangrikheid van hardop lees vir jou kind of vir jou kind wat …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders moet eers speel, voordat hulle formeel kan skryf. Ons help vir mamma, juffrou en opvoeders 25 maklike aktiwiteite om te doen in hierdie Gratis Opvoedkundige Afrikaanse potgooi, om jou kind gereed te kry om met sukses hand…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi, waar ons ouers help om die meeste uit ons leesprogram vir jong kinders te haal. Ontdek hoe jy jou kind se leesvaardighede kan versterk en hul liefde vir boeke kan kweek. Bly ingeska…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse Opvoedkundige potgooi, waar ons vandag gesels oor hoe jong kinders gesonde koskeuses kan maak. Ons deel praktiese wenke om kinders te help begryp watter kos gesond is en hoe om hul eie keuses te maak. Lui…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank. Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitsp…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kin…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saa…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal. Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in. 🦋…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL b…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪 🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel. Die Afrikaanse kinderst…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jou kind gaan dol wees oor hierdie oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories wat handel oor die letter "s". Die uitspraak van die s-klank word ook ingesluit in hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie. Die seisoene word ook kortliks…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi tot aan die einde gekyk het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg. 🦋Wil jy graag hierdie potgooi gaan kyk in video formaat? …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Dit is belangrik om vir kinders van kleins af te leer hoe om die regte keuses te maak. Hierdie oulike Afrikaanse kinderstorie help kinders om die regte keuses te maak as hulle in 'n situasie kom wat dalk versoekings inhou. Hierdi…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Trien en Tom kuier te lekker saam met jou kind in hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie wat handel oor die t-klank. Die tema vir hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Kinder Potgooi is tegnologie. Jou kind gaan ook leer dat daar 'n …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi! Vandag gesels ons oor die belangrikheid van speel met konkrete apparaat vir jong kinders. Ontdek hoe hierdie speletjies kinders se probleemoplossingsvaardighede, fynmotoriese ontwik…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. (https://www.buzzsprout.com/twilio/text_messages/2391937/open_sms) Kinders geniet dit om enige nuwe konsep a…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Indien jy wonder of jou kleuter gereed is vir Graad 1, dan is hierdie POTGOOI beslis vir jou. Daar is so baie fasette wat ingedagte gehou moet word om te weet of jou kind gereed is vir die GROOT skool. Ons noem net 'n paar. Baie …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die e-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om stories te kan vertel en op te maak, leer vir jou kind so baie vaardighede. Jy en jou kind gaan hierdie Kettangman opgemaakte Afrikaanse storie vreeslik geniet. Julle gaan lekker lag vir my, maar terselftertyd, gaan jou kind s…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Kinderstorie handel oor Toby, die dinosourus en al sy maats se baie avonture. Hierdie Afrikaanse kinderstorie gaan jou kind se taal verreik en ook 'n hele aantal lewenslessies leer. 🦋Wil jy graag die ani…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die a-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die m-klank in Afrikaans aan te leer. 🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks: https:/…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi oor Suid-Afrika vir kinders behandel kortliks waaroor Erfenisdag gaan maar fokus op die heerlike tradisionele kos van Suid-Afrika in Afrikaans. Juffrou of mamma kan dit vir enige ou…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ontdek die prag van Afrikaanse tradisionele musiek deur vrolike vertolking van die liedjie 'Dis heerlike lente'. Pret vir jong kinders. Sing saam en leer ons oulike lente liedjie. 🦋Wil jy graag na die video kyk van hierdie tradis…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican Ons bied 'n groot verskeidenheid GRATIS Opvoedkundig…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Luister na hierdie oulike Afrikaanse Kinderstorie. Jou kind gaan nie net hulle luistervaardighede verbeter nie, maar gaan ook hulle konsentrasie en geheuevaardighede ontwikkel. Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Kinderstori…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican Ouers en opvoeders. Hierdie GRATIS Afrikaanse potgoo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ons is baie opgewonde om sommer nou al met julle die groot nuus te deel dat ons die 1ste Januarie 2025 'n splinternuwe leesprogram vir jong kinders gaan vrystel in Afrikaans. Jy gaan ongelukkig so bietjie moet wag vir die volledi…
  continue reading
 
Daisy de Melker was Suid-Afrika se eerste ooit vroue reeks moordenaar. Sy het in die 1920s opspraak gemaak as die vrou wat twee van haar mans en haar eie seun vergiftig het in ‘n tyd toe niemand durf dink het dat ‘n vrou sulke moorde sou kon pleeg nie. Dié episode vertel Daisy se lewens verhaal, hoe dit gekom het dat sy soveel van gif geweet het en…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat jou kind hierdie oulike Afrikaanse Opvoedkundige kinderstorie geluister het, gaan die b/d klanke in Afrikaans nooit weer omgeruil word nie. Hierdie gratis opvoedkundige afrikaanse kinder potgooi vertel 'n oulike storie van …
  continue reading
 
In Maart 2021, is een van die grootste dwelm slagte in die land geslaan tydens ‘n klopjag op ‘n skip in Saldanhabaai hawe. Aanboord die Windward, het die polisie nie net afgekom op meer as R500 miljoen se pure kokaïene nie, maar het ook ‘n internasionale misdaad groep se dwelm roete oopgekrap. Dié episode vertel oor die saak wat ontvou het van mens…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ons verstaan jou as ouer se frustrasie as jy jou kind se rapport/verslag ontvang en nie weet wat die betekenis is van al die perseptuele vaardighede en uitvalle nie. (sensory play) Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Verduideliking vir ouers en opvoeders oor 'n verskeidenheid perseptuele vaardighede en uitvalle TERME in Afrikaans, wat op kinders se rapporte/verslae voorkom. (perceptual skills) Vind jy as ouer of opvoeder dit ook moeilik om so…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Vind jy as ouer of juffrou dit moeilik om al die liggaamlike perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans op 'n verslag/rapport te verstaan? Ons kan help. (body image) Hierdie Afrikaanse potgooi is vir ouers en opv…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jy as ouer of juffrou sal baie baat vind by hierdie potgooi wat handel oor al die fyn motories perseptuele vaardighede en uitvalle by kinders in Afrikaans. (fine motor skills) Welkom by ons Opvoedkundige POTGOOI vir ouers en opvo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Vir kinders om enige nuwe vaardigheid suksesvol aan te leer is dit belangrik om heel eerste die konsep aan te leer en te ervaar met hulle lyfies en sintuie. (gross motor skills) Hierdie Afrikaanse potgooi handel oor al die Groot-…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Wonder jy as ouer wat al die outitiewe perseptuele vaardighede en uitvalle terme beteken op jou kind se rapport/verslag? Ons het vir jou die antwoorde met voorgestelde aktiwiteite. (listening skills) Hierdie Afrikaanse potgooi, b…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Wonder jy wat al die perseptuele vaardighede terme beteken op jou kind se verslag/rapport? (visual perception) Hierdie Afrikaanse potgooi, behandel AL die visuele perseptuele vaardigheids TERME vir ouers. Nadat jy as ouer, hierdi…
  continue reading
 
Cedric Maake het op sy eie vir ‘n jaar lank ‘n terreur van verskrikking regoor verskeie buurte van Johannesburg gesaai. Hy het sy slagoffers in 1997 met ‘n hamer toe getakel, geskiet, verkrag en beroof, maar dit was sy reeks moorde by Wemmer Pan wat tot sy uiteindelike inhegtenis neming gelei het. Episode 6 vertel die storie oor een van die mees be…
  continue reading
 
Toe Colin Bouwer sy vrou en twee kinders in 1997 oppak en Nieu-Seeland toe trek, het niemand daaroor gewonder nie. Colin was ‘n uiters bekwame psigiater wat ‘n invloedryke pos aangebied is en saam met sy gesin op die heuwels bo ‘n skilderagtige strand gebly het. Maar wat niemand kon sien kom nie, was Colin se plan om sy vrou stelselmatige te vergif…
  continue reading
 
Die skilderagtige Suid-Kaapse Tuinroete is in 2021 geskok gelaat toe ‘n gewilde preker tronk toe gestuur is vir die moord op een van sy gemeentelede. Wat in die hof aan die lig gekom het, was nie net hoe Hlompho Koloi vermoor is nie, maar die lewens polisse wat die man bekend as Pastoor Mongo - ook in die naam van ander gemeente lede uitgeneem het.…
  continue reading
 
Op ‘n kouerige aand in Mei 2014, klim ‘n tingerige seun met net ‘n kortbroek aan oor die muur om hulp te soek by die bure. Sy hulpkreet het daartoe gelei dat die owerhede die deure oop kon gooi van ‘n huis waar gruwel dade in Springs ontbloot is. Die derde episode van dié reeks vertel die storie oor een van die mees skokkende gevalle van kinder mis…
  continue reading
 
Inwoners van die klein Noord-Kaapse dorpie van Pofadder is in 2020 tot stilstand geskok toe een van hulle spog seuns vermoor is. Asof die ontdekking van Leon Brits se liggaam in sy swembad nie erg genoeg was nie, het die onthulling van die meesterbrein agter die moord, die gemeenskap in ongeloof gelaat. Webpage · Find more from JacPod…
  continue reading
 
Seisoen 2 skop af met die storie van ‘n man wat Suid-Afrikaners wou laat glo dat petroleum jellie hom sou help om uit een van die mees beveiligde tronke in die land te ontsnap. Ananias Mathe was regoor die land berug vir sy kul-jou-hier-kul-jou-daar verhaal. Maar syne was meer van ‘n veldtog van terreurl as ‘n onskuldige tower kunsie – en sy dramat…
  continue reading
 
Die nuwe seisoen van dié bekroonde podgooi is terug met weeklikse episodes oor van die land se mees berugte misdaad intriges. Seisoen 2 vertel die ware stories oor misdade en die impak op die slagoffers van George in die Wes-Kaap tot in Pofadder in die Noord-Kaap. Luister van 25 Junie 2024! Webpage · Find more from JacPod…
  continue reading
 
Dis nie JY nie dis ONS! | Hugo, Hardy & Dewald In vandag se episode van "Afrikaanse Manne", voer Hugo, Dewald, en Hardy 'n nostalgiese gesprek wat ons neem op 'n reis deur die herinneringe en hoogtepunte van die laaste drie jaar. Hierdie episode merk die afsluiting van ons geliefde reeks, en ons vat die geleentheid om terug te kyk na vorige episode…
  continue reading
 
Loading …

クイックリファレンスガイド

探検しながらこの番組を聞いてください
再生