'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
1
Hoekom is die wêreld so opgewonde oor AlphaFold 3?
4:01
4:01
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
4:01
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor AlphaFold 3. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Paul Slabolepzsy se The Return of Elvis du Pisanie weer opgevoer
7:38
7:38
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
7:38
Paul Slabolepzsy se bekende The Return of Elvis du Pisanie is die jongste van 'n reeks werke van die dramaturg wat afgestof en aangebied word. Dit open binnekort in Johannesburg, en Terrance April het met hom gesels.RSG による
…
continue reading
1
Wat maak jy as jy bietjie meer risiko vir jou beleggingplan soek?
22:10
22:10
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
22:10
Drikus Combrinck, bestuurshoof van Capicraft en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.Ryk van Niekerk による
…
continue reading
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se resultate, en bedrywighede in die res van Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
WeBuyCars se notering kos R45 miljoen of 12,5% van sy wins
8:23
8:23
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
8:23
Faan van der Walt, uitvoerende hoof en medestigter van WeBuyCars gesels oor hulle resultate en notering. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Raubex wys daar is nog lewe in die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf
7:00
7:00
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
7:00
Dirk Lourens, bedryfshoof van Raubex gesels oor die groep se finansiële resultate, diversifikasie, en die Suid-Afrikaanse infrastruktuur- en konstruksiebedryf. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die markte, die rand, en BHP se aanbod aan Anglo American. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 13de Mei 2024
49:28
49:28
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
49:28
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth gesels oor kontantbeleggings. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Jaco Prinsloo, senior finansiële raadgewer by Alexforbes beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Bernard Hellberg jr., eresekretaris van die SA Gilde van Mobiliteitsjoernaliste (SAGMJ) gesels oor Suid-Afrika se Motor van die Jaar vir 2024. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Dr Christie Viljoen, ekonoom by PwC gesels oor toelaes in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Brendan Jacobs, hoof van Standard Bank se Agribusiness gesels oor die impak van El Nino, en wat om te verwag van La Nina. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb –Vrydag 10de Mei 2024
50:49
50:49
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
50:49
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Shell se onttrekking uit Suid-Afrika skep geleenthede
9:19
9:19
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
9:19
Sean Walsh, uitvoerende hoof van die KAL-groep gesels oor die groep se winssyfers en Shell wat uit SA onttrek. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Van Kimberley tot hoof van reuse internasionale ontwikkelaar
15:40
15:40
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
15:40
Werner Burger, uitvoerende hoof van die IFA hotelle en vakansieoorde gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
BNP Paribas is glad nie ’n groot verlies vir Suid-Afrika nie
6:25
6:25
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
6:25
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor BNP wat Suid-Afrika verlaat. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Frederik Zietsman, uitvoerende hoof van Takealot gesels oor Amazon wat die Suid-Afrikaanse mark betree, en Takealot se nuwe intekendiens. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen gesels oor rentekoerse en Nampak se winssyfers. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 09de Mei 2024
49:38
49:38
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
49:38
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Hoe gaan die “intelligente tesourie” van die toekoms lyk?
9:15
9:15
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
9:15
Dr Johan von Solms, hoof van bankwese en tesourie by Paysend gesels soor sy PhD proefskrif, ‘A Smart Treasury Fit for the 4th Industrial Revolution'. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Irshaad Wadvalla, ESG-beampte by Equites gesels oor hulle hernubare krag projek. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor silwer wat aan SA behoort. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger gesels oor BankservAfrica se indeks van ekonomiese bedrywighede (Beti). Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading
1
Kleinhandelaars het nie 'n eier op die gesig nie
7:53
7:53
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
7:53
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by Sasfin Wealth gesels oor eierpryse, en Canal+ wat sy belang in Multichoice verhoog. Volg RSG Geldsake op TwitterRyk van Niekerk による
…
continue reading