Sake wat Afrikaners raak. WhatsApp jou stemboodskap en word ingesluit in die volgende episode. Kom gesels saam oor Afrikaners, ons uniekheid, ons voorkeure, ons swakhede, ons geite en geskiedenis. Die Dirk Scheepers program is beskikbaar op alle goeie podcast toepassings asook Spreaker & YouTube.
…
continue reading
Dirk gesels met Danie oor die Voortrekkermonument (VTM), sy visie vir die toekoms en hoe dit gaan met die omdraai-strategie. Die Voortrekkermonument is meer as net ’n erfenisbewaringsterrein. Dit is Afrikaners se kultuurtuiste waar almal welkom is. Dit is ’n baken van hoop wat jy uit enige rigting van Pretoria kan sien. Die Voortrekkermonument bied…
…
continue reading
Dirk kon gesels met Jaco and Werner op hul besoek aan Amerika en gesels oor die Solidariteit Beweging, hul persoonlike aansporing en die omarming van Afrikaners in die diaspora.Podmedia による
…
continue reading
Dirk se geselsie met Dawie begin heel lig en word stelselmatig 'n rou gesprek oor die lewe, konstante selfverbetering en 'n boodskap van hoop in 'n donker tyd. Geniet dit en onthou om in te teken deur "Subscribe" te druk op Apple Podcasts of te "Follow" op Spotify.Podmedia による
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk met Sihle Ngobese, oftewel Big Daddy Liberty, oor ras, kultuur, vryheid en geloof. Teken in deur subscribe te druk langs die DS Program op jou foon.Podmedia による
…
continue reading
Dirk kon net voor die staatsinperking met Flip gesels. Hulle raak aan verskeie onderwerpe, soos die artikel wat Flip geskryf het, eie arbeid, en die belangrikheid van met mekaar praat.Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Geseënde Geloftedag en Kersfees aan my luisteraars! Mag jou voorspoed jou verveel in 2020.Podmedia による
…
continue reading
1
Hak af jou karretjie van die Republiek (sover moontlik)
4:19
4:19
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
4:19
In hierdie episode kom Dirk met 'n kort boodskap van hoop vanuit Amerika: Probeer nie te veel die probleme van 'n sekere land waarin jy jouself bevind te internaliseer nie. Veral as die land nie goedgesind is aan jou as minderheid nie. Luister, deel en praat saam op Twitter!Podmedia による
…
continue reading
Charl & Liza-Marie is die eienaars van De Afrikander Handelshuis asook die REPUBLK handelsmerk. Hulle het met Dirk gaan praat oor geskiedenis, podsendings, identiteit en waarom Afrikaners so lief is om "New York" hemde te dra.Podmedia による
…
continue reading
Dankie aan ons borg, SAPMOK vellies! (Sapmok.com). Sue-Ann de Wet van Wêreldwyd gesels met Dirk oor Afrikaners in die diaspora. Teken in, deel en praat saam op Twitter.Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Die kragtige Jacques Basson van die Klipkouers potgooi is vandag Dirk se gas. Hulle raak aan verskeie onderwerpe soos besigheid, entrepeneurskap, Afrikanerskap en nog vele meer.Podmedia による
…
continue reading
In hierdie episode gesels Dirk met Emile Coetzee van Eensgesind. Hulle praat oor die toekoms van podsendings, die geskiedenis en nog vele meer.Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
1
Mens weet nooit tot jy vir jouself gaan kyk nie - Orania
5:13
5:13
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
5:13
Podmedia による
…
continue reading
In hierdie episode kyk Dirk na die idee van die bekwame staat as oplossing vir Afrikaners, teenoor 'n gemeenskap wat vir haarself sorg. Hy gebruik uittreksels vanuit gesprekke met Helen Zille en Flip Buys. Praat gerus saam op Twitter, deel en teken in!Podmedia による
…
continue reading
1
Martijn van Helvert, Kragdag en Bezuidenhout wen in Spanje
4:18
4:18
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
4:18
Podmedia による
…
continue reading
1
Solidariteit Netwerk, Gerda Steyn wen die Comrades
4:12
4:12
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
4:12
In hierdie episode gesels Dirk oor die Solidariteit-Netwerk en Gerda Steyn wat die Comrades wen. Teken in en deel gerus die episode.Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
1
Multichoice Moles en Afrikaner vs. Afrikaanssprekende
5:36
5:36
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
5:36
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
1
Finansiële geletterdheid, Jay en Trevor se twis en Chris van Heerden
6:08
6:08
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
6:08
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
1
Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland
6:05
6:05
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
6:05
Ramaphosa New York-uitsprake opvolg en Afrikaners in die buiteland by Dirk ScheepersPodmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! Hierdie episode is in onderhoudformaat met twee lede van die Podlitiek-podsending. Ek was by hulle hoofkwartiere en ons het oor 'n reeks goed gesels, van identiteit tot heterogeniteit, en nog vele meer. Los gerus kommentare op Twitter.Podmedia による
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #Boertestimony beweging.Podmedia による
…
continue reading
Praat saam op Twitter, laat my weet wat jy dink, jou opinie tel! Met baie liefde vir julle pragtige bliksems!Podmedia による
…
continue reading
Hoe lyk dit julle pragtige bliksems! Ek is Dirk Scheepers, hierdie is die DS Program en kom ons spring kop eerste in. Getroue luisteraars het versoek dat daar meer aandag geskenk word aan die onteiening sonder vergoeding sage so ons gaan gesels oor die nuutste gebeure rondom dit. En met dit, tot ‘n volgende keer, julle pragtige bliksems.…
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Julle pragtige bliksems! In hierdie episode kyk ons na die #farmlist-saga. Afriforum het ‘n lys in die hande gekry van 139 plase, ons weet nog nie presies hoe of van wie af nie, wat geoormerk is vir onteiening sonder vergoeding.Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
1
Zoeloe Vryheid, die reënboognasie en die Afrikaner
5:27
5:27
「あとで再生する」
「あとで再生する」
リスト
気に入り
気に入った
5:27
In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien. Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie? Twitter: @DSProgram Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @PodlitiekPodmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading
Podmedia による
…
continue reading