Regs 公開
[search 0]
もっと
Download the App!
show episodes
 
A Drinking Podcast; That Sometimes Talks About Airplanes And Learning To Fly. A Private Pilot, A Commercial Pilot And An Airline Transport Pilot (ATP) As Hosts. They Got Board With The FAR AIM Book Years Ago But Are To Lazy To Change The Podcast Name (or do any show prep whatsoever for that matter). Welcome To The Oddest, Most Irreverent And Controversial Pilot Podcast In America.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Igna Klynsmith praat verder oor die strafreg, en beantwoord ‘n vraag oor of jy verplig is om jou bloed te laat trek wanneer daar vermoed word dat jy onder die invloed van drank bestuur. En, 'n spesialisgas praat oor ‘n hofsaak wat handel oor 'n voetstootsklousule in 'n koopkontrak van 'n huis.RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n brief van ‘n luisteraar wat handel oor sy ontevredenheid met ‘n winkel wat daarop aangedring het dat hy sy ID-nommer in hulle stelsel moes intik om sy geskenkbewys te kon gebruik. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor belangrike aspekte m.b.t. die verkoop van onroerende eiendom.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor ‘n oorledene se motor wat op iemand se erf staan, en hulle weet nie hoe om van die motor ontslae te raak nie. Familieregkenner Riëtte Oosthuizen bespreek lewende annuïteite, en die waarde daarvan vir doeleindes van egskeiding.RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek wat van troeteldiere word indien hulle eienaars sterf. Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor eienaars se opsies vir uitsettingsbevele teen onwettige okkupeerders. Sy praat ook oor munisipaliteite se plig om behuising aan hawelose mense te voorsien.RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief wat handel oor ‘n derdeparty-eis. Hy praat ook oor ‘n eienaar van ‘n deeltiteleenheid wat wil weet wat sy regte is m.b.t. ander inwoners wat kla dat sy honde aanhoudend blaf. Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis verduidelik wat bekentenisse in die Suid-Afrikaanse reg behels.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek nuwe regulasies vir die indiensneming van buitelanders. Hy praat ook oor die Wet op Handelsmerke. Wat staan jou te doen indien jou nuwe, tweedehandse voertuig breek kort nadat jy dit gekoop het. Familregkenner Riëtte Oosthuisen bespreek bestrede egskeidings, meer spesifiek die dagvaarding.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith praat oor die huweliksreg. Hy bespreek ook twee vrae wat handel oor immigrasie en toestemming wat deur een ouer geweier word om kinders saam oorsee te neem. Spesialisgas Johan Botes bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n werksaanbod wat ontvang is, maar toe teruggetrek is, en wat haar nou te doen staan.…
  continue reading
 
Die week in Regsake saam met Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith, bespreek hy onder meer vrae oor boedels en 3de party-versekering. Spesialisgas Volker Kruger praat oor geskille wat verband hou met mede-eienaarskap van eiendom – En, Est-Marie McCallahan praat oor ‘n bekende winkelgroep wat voortaan nie meer kontant as betaling gaan aanvaar ni…
  continue reading
 
Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith bespreek ‘n saak wat handel oor ‘n beeseerde persoon wat skade vergoeding eis van die eienaar van ‘n huisdier. Dan praat hy ook oor testamente en die belangrikheid daarvan om dit op datum te hou. Spesialisgas, Riëtte Oosthuizen praat oor onbestrede egskeidings.…
  continue reading
 
Veronique van Heyningen en Igna Klynsmith bespreek onder meer Suid-Afrikaanse regte ten opsigte van stemreg, asook die reg van openbare deelname. Spesialisgas, Susan de Wet praat oor die regte van buitelandse burgers t.o.v eise teen die Padongelukke fonds, sou hul beserings op Suid-Afrikaanse paaie opdoen.…
  continue reading
 
In Regsake bespreek Igna Klynsmith ‘n hofsaak wat hy betempel as die belangrikste hofsaak in die geskiedenis van die mensdom. Dit is die saak van die hoë prietser Kayafas en Jesus van Nasareth…Hy praat ook oor padveiligfheid in SA. Spesialisgas Est-Marie Mccallan sluit dié week die gesprek oor ouerskapverlof af.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n onlangse saak wat handel oor ‘n getroude paartjie wat drie dogters het, geskei is en eers na die egskeiding aan die lig gekom het dat die jongste dogter nie biologies aan die man verbind is nie. Hy bespreek ook ‘n luisteraars brief wat handel oor of opsetlike verbreking van reëls in rugby, nie kan lei tot finan…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n luisteraarsbrief wat handel oor eksekuteuersfooie, en ‘n onlangse saak wat handel oor arbeidswetgeweing wat diskrimineer teen ouers wat betref ouerskapverlof. Spesialisgas Elsa Kruger-Willemse praat oor vruggebruik – is dit seën of is dit ‘n straf?RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek hy ‘n saak wat handel oor ‘n kind wat ‘n rugbybesering opgedoen het, wat vererger is deur die nalatigheid van die noodhulppersoneel. Hy bespreek ook die vereistes vir nalatigheid. Spesialisgas Volker Kruger praat oor ‘n groep boere wat ‘n grondeienaarsvereniging op die been wil bring. Hy verduidelik hoe so iets sal werk vanu…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse hofsaak oor misleidende fynskrif op ‘n jogurthouer. Hy praat ook oor voedselvergiftiging, en of mens ‘n eis teen ‘n verskaffer in dié verband kan instel. Spesialis gas dr. Llewelyn Curlewis sluit sy gesprek oor dwelmmisbruik af.RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek diplomatieke immuniteit, en die misbruik daarvan. Hy praat ook oor ‘n interessante saak in die VSA waar Google Maps ‘n man in ‘n rivier in genavigeer het. Igna bespreek ook ‘n saak wat handel oor ‘n huurkontrak tussen ‘n slaghuis en 'n verhuurder, wat nie nagekom kan word nie. Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis praat verder …
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor ‘n familielid wat geld geleen het, en dit nie betaal nie. Hy bespreek ook ‘n brief van ‘n regstudent wat verband hou met wat prokureurs, advokate en regters verdien. Strafregkenner dr. Llewelyn Curlewis bespreek een van die wêreld se grootste probleme, dwelmisbruik.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n persoon se regsposisie m.b.t. tot die bure se plasing van hulle kragopwekkers. Hy praat ook oor geslagsgeweld waar ‘n man die slagoffer is. Spesialisgas Riëtte Oosthuizen praat oor ‘n onlangse uitspraak in die hooggeregshof oor internasionale kinderontvoering.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bepspreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n eis teen die padongelukkefonds. Hy praat ook oor twee interessante sake oor die eindomsreg van ‘n perd. Spesialisgas Peto Milton praat oor rusie tussen aandeelhouers met gelyke aandeelhouding, en of dit die einde van ‘n maatskappy kan beteken.RSG による
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek Apartheidswetgewing en hoe dit detyds in die hof toegepas is. Hy bespreek ook ‘n luisteraarsbrief wat handel oor jurisdiksie, en hoe dit werk indien iemand op ‘n vliegtuig ‘n misdaad sou pleeg. Spesialisgas Volker Krüger praat oor kontrakte en of dit via WhatsApp-boodskappe gesluit kan word.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n vrou wat produkte by ‘n verkoopspersoon gekoop het, wat sy nie kan bekostig of nodig het nie, en dit nou wil teruggee. Hy bespreek ook die wetlike vereistes waaraan iemand wat geld aan mense uitleen, moet voldoen. Spesialisgas Est-marié McCallahan praat oor onwettige kragverbindings.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsbriewe oor ‘n boer se grensdraad en die buurman wat nie wil help betaal nie, asook ‘n vraag oor mediese nalatigheid. Spesialisgas Johan Botes praat oor werknemers se kommentaar op sosialemediaplasings in ‘n privaat hoedanigheid, en hoe die werkgewer teen die werknemer kan optree.…
  continue reading
 
Igna Klynsmith beantwoord luisteraarsvrae oor die meester van die hof. Hy bespreek ook die jongste verwikkelinge m.b.t. wetgewing oor genadedood in Suid-Afrika. Boedelspesialis Volker Kruger praat oor familietrusts, en hoekom jy twee keer moet dink voor jy een registreer.RSG による
  continue reading
 
Ready for a sky-rocketing adventure into the world of aviation? We've got an episode lined with intriguing insights and exciting tales of navigating through thunderstorms and airfield gradients. One moment we're dodging weather anomalies, and the next, we're making a calculated take-off from a challenging Virginia airport. Along the way, we'll shar…
  continue reading
 
Big news coming your way, folks! Our very own Lee is embarking on a thrilling new journey with a large air carrier, stepping into a thrilling world that promises plenty of intriguing experiences. As he navigates the multi-month training process, we have a unique opportunity to peek behind the curtain of what it feels like to be typed on an aircraft…
  continue reading
 
Igna Klynsmith moedig luisteraars aan om deel te neem aan testamenteweek. Hy bespreek ook luisteraarsbriewe oor regshulp en hoe oortyd bepaal word. Hy vertel ook hoe bedrieglike siekverlof jou in die moeiliheid kan laat beland. Spesialisgas Susan de Wet bepreek ‘n saak waar iemand in ‘n supermark geval het, en suksesvol was met haar eis teen die wi…
  continue reading
 
Igna Klynsmith praat oor nasionale testamenteweek, en verduidelik hoe dit werk. Hy bespreek ook klagtes oor die verbruikersombud, asook ‘n luisteraarsbrief wat handel oor die wetlike verpligting van eienaars van voltitelkomplekse. Spesialisgas Martin Bezuidenhout praat oor die padongelukkefonds.RSG による
  continue reading
 
Are you ready to take your flying skills to the next level? Today, we bring you an in-depth guide on how to become a certified flight instructor. We unpack all the crucial elements, from the differences between a flight review and a biennial, to the nuances of flying different aircraft, such as the 150 and 172. We also walk you through the process …
  continue reading
 
Igna Klynsmith praat oor nasionale testamenteweek van 11 tot 15 September. Hy bespreek twee luisteraarsbriewe oor huwelikskontrakte. Die een luisteraar wil haar huwelikskontrak verander, en Igna verduidelik hoe om te werk te gaan. Spesialisgas dr. Llewelyn Curlewis praat oor hersieningsaansoeke.RSG による
  continue reading
 
Join us for an electrifying conversation with Lake Erie Island's flight legend, Jeff Danevich, a former student of Lee, as we venture through the exhilarating yet nerve-racking universe of flight instruction and solo aviation. This episode is a treasure trove of insights, perspectives, and first-hand anecdotes, making it a must-listen for aspiring …
  continue reading
 
Looking to fly high with your own set of wings but not sure where to start? Get ready to soar as we unravel the complexities of buying an experimental home-built aircraft. From novice-friendly Aircoupes to iconic J3 Cubs, we rummage through various models, their unique features, and the hard-to-find parts that keep them airborne. We even delve into…
  continue reading
 
Igna Klynsmith beantwoord ‘n hele paar luisteraarsvrae oor egskeidings wat hy deur die loop van die jaar ontvang het. Hy praat ook oor kinders se reg in die besluitneming oor die ouer by wie hulle kies om by te bly ná ‘n egskeiding. Spesialisgas Elmari Richter praat oor grensmure tussen bure.RSG による
  continue reading
 
Loading …

クイックリファレンスガイド