Pinelands Gemeente 公開
[search 0]
もっと
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
Preek van 18 Augustus 2024 by Pinelands GemeenteDie Sewende Storie, Week 6: Gelukkig is die wat ryk is?Teks: Lukas 12:13-21Prediker: Helgard Pretorius Sluit voorlesings in van stories: "The Snake" deur Anne Herbert en "The Birth of the Pointless People" deur Daniël Erlander.
  continue reading
 
Palmsondag diens by Pinelands Gemeente op 24 Maart 2024; Teks: Markus 11:1-11;15-19; Prediker: Helgard Pretorius; Musiek: "Sweet Little Jesus Boy" en "The Servant King" deur Veranza Joubert, Jolandi Stander, Chrisna Landman, Suzanne Roberts, Leendert Wijnja, Ina Conradie.
  continue reading
 
Derde boodskap in 'n preekreeks gebasseer op Andries Cilliers se boek 'Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo.' Prediker: Helgard Pretorius; Teks: Psalm 104; Onder die blaredak verwysing: Hoofstuk 3 Stuur jou vrae as 'n stemboodskap op Spotify of Whatsapp of via epos aan helgard@pinelandsgemeente.co.za…
  continue reading
 
Tweede boodskap in 'n preekreeks gebasseer op Andries Cilliers se boek 'Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo.' Prediker: Helgard Pretorius; Teks: Romeine 11:33-36; Onder die blaredak verwysing: Hoofstuk 2 Stuur jou vrae as 'n stemboodskap op Spotify of Whatsapp of via epos aan helgard@pinelandsgemeente.co.za…
  continue reading
 
Eerste inleidende boodskap in 'n preekreeks gebasseer op Andries Cilliers se boek 'Onder die blaredak: Verwonderd oor die gawe om te kan glo.'Prediker: Helgard Pretorius; Teks: Hebreërs 11:1-12:3; Onder die blaredak verwysing: Inleiding + Hoofstuk 1Stuur jou vrae as 'n stemboodskap op Spotify of Whatsapp of via epos aan helgard@pinelandsgemeente.co…
  continue reading
 
Loading …

クイックリファレンスガイド