Sondag 28 April 2024 Stephan Briel
Manage episode 415046294 series 2644201
コンテンツは Gereformeerde kerk Bergbron によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Gereformeerde kerk Bergbron またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal。
Lees: Ef 2:1-10.
Fokus: Ef 2:10.
Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons.
- God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk.
- God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) om deur elkeen van ons sy koninkryk te vestig op aarde.
- Dinge wat ons visie steel: Ontmoediging agv mislukkings; tyd; gees van Mammon en verwerping.
- As jy ‘n fout maak, God is nog nie klaar met jou nie. Hy is besig om jou te verander na ‘n nuwe vlak van heerlikheid (vgl 2 Kor 3:18).
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
278 つのエピソード