Artwork

コンテンツは Gereformeerde kerk Bergbron によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Gereformeerde kerk Bergbron またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal
Player FM -ポッドキャストアプリ
Player FMアプリでオフラインにしPlayer FMう!

Sondag 2 Junie 2024 Stephan Briel

30:24
 
シェア
 
Manage episode 421583970 series 2644201
コンテンツは Gereformeerde kerk Bergbron によって提供されます。エピソード、グラフィック、ポッドキャストの説明を含むすべてのポッドキャスト コンテンツは、Gereformeerde kerk Bergbron またはそのポッドキャスト プラットフォーム パートナーによって直接アップロードされ、提供されます。誰かがあなたの著作物をあなたの許可なく使用していると思われる場合は、ここで概説されているプロセスに従うことができますhttps://ja.player.fm/legal

Lees: Psalm 139.

Wie God is, laat jou na Hom toe vlug!

Net soos wat God se alwetendheid aanvanklik verwondering meebring vir die gelowige Psalmdigter, maar dan geleidelik plek maak vir verskrikking en benoudheid – ondergaan ons dieselfde gevoelens as ons met die alwetende God te doen kry. Waarom? Omdat ons nie geken wil wees nie, nie regtig nie. Ons diepste behoefte is om aanvaar te word, bemin te word.

In Christus verander die vrees egter in troos! Die besef groei dat dit nie nodig is om te vlug nie. Ons is van God. Ons is syne. Van die moederskoot af is ons sy maaksel. Hoekom sou ons ons skaam? Hoekom sou ons vrees? Ons hoef niks vir Hom te verberg nie.

Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:

  • Hoekom maak die Here se alwetendheid ons baie keer benoud?
  • Hoe verander ons vrees vir God se alwetendheid, alomteenwoordigheid en almagtigheid; in troos?
  • Wat doen die Heilige Gees skeppend in my lewe?
  continue reading

278 つのエピソード

Artwork
iconシェア
 
すべてのエピソード

×
 
Loading …

プレーヤーFMへようこそ!

Player FMは今からすぐに楽しめるために高品質のポッドキャストをウェブでスキャンしています。 これは最高のポッドキャストアプリで、Android、iPhone、そしてWebで動作します。 全ての端末で購読を同期するためにサインアップしてください。

クイックリファレンスガイド